the writing studio

PROUDLY SOUTH AFRICAN FILMMAKING
KARATE KALLIE--DIE HELE MOVIE

READ AN INTERVIEW WITH WRITER-DIRECTOR WIMPIE VAN DER MERWE


Being the new kid at school? Well it can be difficult to fit in - especially if it is clear you probably didn't fit in at your previous school either. Add a rather odd psychotic bully and your prospects become more than frightening. And that's what faces Kallie (Wynand van Vollenstee), our already well-known (and slightly overweight) hero who returns to make his big screen debut.
The story demonstrates that love is neither discreet nor sensible and Kallie is at its mercy. He did not choose to fall in love with school bully Frits's (Petrus Harmse) sister Annetjie (Leani Lerm), but he soon realises that only a direct confrontation with his antagonist will allow him a chance at true love.
Luckily for Kallie, his tow-truck driving older brother, Mike (Mike Smuts), who is hooked on Kung-Fu movies, decides to give Kallie a few pointers in the art of Karate.  Kallie's mother (Marga van Rooy) on the other hand, keeps a firm eye on the two of them.  Hilarity ensues as Kallie, aided by Mike and new best friend, the equally socially debilitated, Airhole (Solomon Cupido) embarks on a quest to discover his own inner strength and win the girls of his dreams.
Meanwhile, Mike is constantly on the run from the police and it takes a team effort between Mike and Kallie to keep the police at bay and Kallie's plan on track. 

About the Cast
KALLIE (WYNAND VAN VOLLENSTEE),
Wynand is "Kallie", die koddige 17-jarige, wat sy hart verloor het.  Wynand is al van kindsbeen af betrokke by die uitvoerende kunste - as akteur, regisseur en skrywer.  Hy het in 2000 Suid-Afrika verteenwoordig by die "World Championship for Performing Arts" in Amerika, waar hy sewe goue medaljes ontvang het.  Hy was ook te sien in 'n reels Garmin advertensies en het die rol van Kleinboet in Deon Opperman se musiekblyspel "Ons vir Jou" vertolk.

SOLOMON CUPIDO (ERROL)
Solomon speel Kallie se nuwe vriend, die skamerige kleurling seun, Errol. Solomon het op die ouderdom van 7 die drama paadjie begin volg toe hy in die kerk se kersfeesspel Josef gespeel het. Hy het al 'n verskyning in Egoli gemaak en het die karakter Baloo van "The Jungle Book" vertolk in die People's Theatre.

MIKE (Mike Smuts)
Mike Smuts is Kallie se wilde ouboet "Mike".  Mike het van jongs af 'n lewendige belangstelling in die uitvoerende kunste en staan nog altyd bekend as die nar in elke geselskap.  Hy is ewe tuis agter en voor die kamera. As filmstudent het Mike ondervinding opgedoen as akteur in verskeie studente kort films.  Wimpie (regisseur) het die rol van "Mike" spesifiek vir hom geskryf.

ANNETJIE (Leani Lerm)
Leani Lerm is Kallie se hart se punt in "Karate Kallie".  Annetjie het al opgetree as regisseur, stem-afrigter en aktrise in verskeie studenteprojekte, onder andere as aktrise in die bekroonde produksie "The Cagebirds".  Sy het ook "Nongogo" van Athol Fugard by die Staatsteater in Pretoria op die planke gebring. 

MA (Marga van Rooy)
Marga van Rooy vertolk die rol van Kallie en Mike se sorgsame moeder.  Marga is 'n gevestigde aktrise op die verhoog, televise-reekse en rolprente met 'n loopbaan wat strek vanaf 1964 tot vandag toe.  Sy kan enige genre aandurf, vanaf ernstige rolle (Onder Engele) tot die komieklike (Vetkoekpaleis (1 tot 5).  Sy het al verskeie toekennings verwerf en ook al haar lyf regisseur en skrywer gehou.

MNR LESSING (Ben Kruger)
Ben Kruger speel die rol van die gemene onderwyser/rugbyafrigter.  Ben het al baie teaterwerk gedoen en word ook gesien in baie televisiereekse ("Skooldae", "7de Laan"). Verder het ook al saam met groot name, soos onder andere, Richard Harris en Sidney Portier op die silwerdoek verskyn ("Cry the beloved country" en "The Mandela and De Klerk story"). 

MEV KOTZE (Henriëtta Gryfenberg)
Henrietta vertolk die rol van die skoolboelie se ma.  Henriëtta se ervaring strek oor 'n wye verskeidenheid velde in die vermaaklikheids wêreld. Sy is bekend as aktrise, vervaardiger, aanbieder en veral haar focus deesdae, skrywer.  As aktrise onthou almal seker Henrietta se rol in die baie gewilde "Sonkring" en as skrywer het haar drama reeks "Erfsondes" besonders popular geword.

MNR KOTZE (Richard van der Westhuizen)
Richard vertolk die rol van die half papbroekige pa van die skoolboelie.  Richard is bekend vir sy rolle in reekse soos onder andere "Andries Plak" en "Plek van die vleisvreters".  Hy het ook toekennings verwerf vir sy radio- en oorklankingswerk en het verskeie hoofrolle in teater vertolk.  Hy is ook bekend vir sy musiek soos "Tussen treine" en "Ballade vir 'n Enkeling". 

JUF DE LA REY (Marhette van Huyssteen)
Marhette is die vriendelike juffrou in Karate Kallie.  Marhette het voorheen klas gegee en "Babbelbox Kinderteater" is 'n projek wat sy begin het.  Sy is bekend vir haar rolle in "Egoli", "7de Laan" en "Song vir Katryn" en tans betrokke by "Finesse".

SHERRYL  (Carmilla Mosavel)
Carmilla speel die rol van Kallie se maat se sussie.  Sy was al in 'n paar advertensies te sien en speel die hoofrol in 'n "Seduction 101", onder die direksie van Donovan Marsh.

About the Filmmakers

WILLEM (WIMPIE) VAN DER MERWE (Director-writer)
Willem hails from Pretoria, South Africa where he was raised on a small holding.  He matriculated at Tuine High School in 2001 and then went on to study at the Tshwane University of Technology's Motion Picture Academy in Pretoria.  He received a National Diploma, cum laude, in 2005 and a B-Tech Degree, also cum laude, after completing his 4th year (2006) at the MPA (Currently the: TUT Film school) in Scriptwriting and Directing.  He has started a Master's Degree Class in Scriptwriting at the TUT.
He completed a number projects at the TUT Film school including 3 short films: '(B)ompad'(2004); 'Architecture of Fear'(2005) and 'Karate Kallie'(2006). The latter receiving numerous awards at the Film school and film festivals. It is also currently showing on MNET.
Willem has done work for Sonneblom Studios (production - Dryfsand), Deon de Bruyn (filming a DVD for Laurika Rauch), Live Rock Concert DVD at Carnival City, KYKnet - Woodstock series, Corporate work for Zamar Entertainment and ABSA, Unisa, TUT, The Department of Education and numerous other personal projects including: Music Videos, Corporates, Cooking show with Nataniel for Clover, Other short films, Wedding Videos etc.
Was a part time lecturer at the Film school in 2007 and 2008 before starting a film company together with a partner.
He has a keen interest in motor racing and has been competing since 2001 and is currently the chamion in his class (Modified Saloon class: Tar Oval)
Willem's  film credits include: (B)ompad (2004),  Architecture of Fear (2005), Karate Kallie (2006), Weekend Assassin (2008) Pre-poduction, Karate Kallie: "Die Hele Movie" (2009)

CHARL GROENEWALD (Executive Producer)
Charl Groenewald is an admitted and practicing attorney of the High Court of South Africa and director of the law firm Groenewald Van Dyk, which specializes in entertainment law. Mr. Groenewald was also a student at the TUT Film School and is currently also a lecturer in media law. He is the author of Van Schaik's publication The Laws of Movie Making. He is the director of New Trend Films and executive producer of the feature film, Karate Kallie.


PROUDLY SOUTH AFRICAN FILMMAKING

HOME